Good-party het bewyse van nog aanhitsers in buurland

Die Good-party in Suid-Afrika se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hy het bewysstukke aan die polisie oorhandig wat na bewering 26 mense aanwys as aanhitsers van verlede maand se onrus. Herron beskuldig die regering in ‘n verklaring hulle het nie vinnig opgetree teen aanhitsers wat reeds uitgeken is nie. Herron se bewyse sluit in WhatsApp-boodskappe tussen vermeende aanhitsers in Gauteng en KwaZulu-Natal: