Gimnasiums, dobblehuise, nagklubs maak so oop

Daar is groot verligting onder gimnasiums, nagklubs en dobbelhuise met die opheffing van die verbod op hulle bedrywighede deur President Hage Geingob vanoggend. Die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula het meer besonderhede oor die maatreëls in verband met die sektor so uiteengesit.