Geweld verwek geweld
Reaksie word ontvang op die toenemende gevalle van geweld teen kinders. Altesaam 557 gevalle van kindermishandelingsake is aangemeld in die Oshikoto-streek tussen 1 Januarie tot 18 Maart vanjaar, wat neerkom op sewe gevalle daagliks. Die bekende maatskaplike aktivis Rosa Namises sê die siklus word so voortgesit.