Gewapende Amerikaanse kinders geskiet

‘n Veertienjarige meisie is in Florida in Amerika deur wetstoepassers geskiet en gewond na sy glo ‘n haelgeweer op hulle gerig het. Sy en ‘n 12-jarige seun wat met ‘n AK-47 gewapen was, het van ‘n kinderhuis weggehardloop en by ‘n huis ingebreek, volgens internasionale media