Gesondheidsminsiterie loop deur onder slenter

Daar is weer ‘n slenter wat die ronde doen en die Namibiese gesondheidsministerie sê dat enige bestellings wat deur Denk Shivute, John Hotto, Joseph Iita uitgestuur word is bedrieglik. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Ben Nangombe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.