Geskorste hooflanddros in hof weens korrupsie

Die geskorste hooflanddros van Pretoria, Desmond Nair, het vandag in die gespesialiseerde handelshof in die stad verskyn op ‘n aanklag van korrupsie. Nair, wat in 2013 die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se borgtogaansoek aangehoor het en later as waarnemende regter opgetree het, is in 2020 geskors, nadat sy beweerde verbintenis met wyle Gavin Watson, as omstrede hoof van Bosasa, aan die lig gekom het. Die woordvoerder van die ministerie van justisie, Chrispin Phiri…