Geriewe vir gestremde Namibiërs nie juis toeganklik

Gestremde persone in Namibië staar reeds talle uitdagings in die gesig en landwyd is geriewe nie juis maklik toeganklik vir verskillende gestremdes is nie. Geboue in die hoofstad is nie almal rolstoel-vriendelik nie en net sekere verkeersligte het klokkies vir blinde persone om ‘n straat oor te steek. Kosmos 94.1 Nuus gesels met Daniel Trum, ‘n aktivis vir gestremdes