Gelukwensinge stroom in vir nuwe Windhoekse burgemeester
Gelukwensinge stroom in vir Windhoek se nuwe burgemeester Sade Gawanas van die Landless People’s Movement. Sy was alleen vir die amp genomineer. Eneas Emvula, LPM se nasionale woordvoerder, sê aan Kosmos 94.1 Nuus Gawanas is ‘n uitstekende leier en die party het hoë verwagtinge van haar.