Geestesversteurings neem toe, sê WGO

Daar was ‘n toename van 25 persent in geestesgesondheidsgevalle in die wêreld. Dit sluit in angs, depressie en selfdoodneigings. Dit is volgens navorsing deur die Wêreldgesondheidsorganisasie. Volgens die studie is vrees vir die dood, Covid-19 en eensaamheid bydraende faktore tot angstigheid. Talle gesondheidswerkers ondervind ook selfdoodgedagtes weens uitputting. ‘n Kenner van aanvullende medisyne en lewensafrigter, Giulia Criscuolo, bevestig die verskynsel:

Criscuolo sê mense moet na gesonde meganismes kyk om die probleme die hoof te bied: