Geeneen van 11 Covid-oorledenes ingeënt nie

Die Namibiese adjunkminister van gesondheid, dr. Esther Muinjangue, het gesê uit die 11 Covid-sterftes wat in agt distrikte aangemeld is, was geeneen van die oorledenes ingeënt nie. Teen gister het 213 438 mense hul eerste dosis Covid-enstof ontvang, terwyl 115 624 hul tweede dosis ontvang het. Dr. Muinjangue het weer een s‘n beroep op Namibiërs gedoen om teen Covid ingeënt te word.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *