Geen visvangpermitte oor naweke uitgereik nie

Die Namibiese ministerie van visserye het aangekondig dat al sy kantore wat algemene visvangpermitte uitreik voortaan gesluit sal wees oor naweke en op vakansiedae. Luidens ‘n openbare kennisgewing wat deur die waarnemende uitvoerende direkteur Uerithiua Kauaria uitgereik is, sal die kantore alleenlik oop wees op normale werksure, Maandag tot Vrydag. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *