Geen klagte nog teen Club Q-skieter nie

Die El Paso-distrik se distriksprokureur, Michael Allen, sê die amptelike lys aanklagte wat aanklaers teen die vermeende Club Q-skieter gaan indien, sal binne die volgende paar dae gereed wees. Die 22-jarige Lee Aldrich het vyf mense by die gay-klub in Colorado Springs doodgeskiet. Hy sal volgens berigte teregstaan op vyf aanklagte van moord en vyf van ‘n misdaad uit vooroordeel waartydens fisiese beserings veroorsaak is. Colorado Springs se burgemeester, John Suthers, sê die optrede van een persoon weerspieël nie die stad nie: