Geen gemenespel in dood van oud-afrigter De Villiers se vrou vermoed nie

Die polisie in die Oos-Kaap het gemene spel uitgeskakel na die dood van die vrou van die oud-Springbokafrigter, Peter de Villiers. Theresa de Villiers het gister verdrink in ‘n swembad in Gqeberha. Die woordvoerder van die polisie, Sandra Janse van Rensburg, sê ondersoek word ingestel: