Geen DNS-bewyse nodig nie, dit was Al-Zawahiri – Kirby

Amerikaanse owerhede sê hulle het geen DNS-bewyse dat Ayman al-Zawahiri wel dood is in die hommeltuigaanval nie maar, voeg by, dit is nie nodig nie. Hulle kan bevestig dat hy wel die teiken was en dat die aanval suksesvol was. Die woordvoerder van die land se nasionale sekuriteitsraad, John Kirby…