Geen derde mag agter massaskietvoorvalle nie – Cele

Die Suid-Afrikaanse polisieminister, Bheki Cele, sê daar nie enige bewyse van ‘n derde mag agter die onlangse vlaag van massamoorde nie. Minstens 55 mense is die afgelope paar weke in massa-aanvalle in verskeie dele van die land vermoor. Die voorvalle het bespiegelings laat ontstaan oor terroristiese bedrywighede. Cele sê sy departement se grootste uitdaging is die dalende aantal polisiebeamptes wat ‘n groeiende bevolking moet dien: