Geen beleid om ‘senior’ gevangenes vry te laat nie

Twee-persent van alle Namibiese gevangenes is pensioenarisse met 78 oumense wat in agt gevangenisse regoor die land aangehou word vir verskeie misdade. Die jongste is 60 jaar oud en die oudste 89. Volgens kommissaris Sam Shaalulange van die sentrale personeeldirektoraat, is daar geen beleid om ‘senior’ gevangenes vry te laat nie.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *