Gedenktuin vir Madiba open Maandag

’n Herinneringsgemeenskapstuin, ter nagedagtenis aan die wêreld-bekende, voormalige Suid Afrikaanse ikoon en oudpresident, Nelson Mandela, open amptelik volgende week sy hekke vir die publiek. Die opening vind Maandagoggend plaas, as deel van die negende herdenking van Madiba se dood op 5 Desember. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaasptad, Fritz Platt…