Gebruik inenting voor jy op vakansie reis, asb.

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, pleit by Suid-Afrikaners wat op reis gaan, om gebruik te maak van inentingsentrums in al nege provinsies in die buurland. Phaahla het ‘n inligtingsessie gehou om inwoners op hoogte te hou van die regering se inentingsplan. Die minister sê verskeie bestaande inentingsentrums sal oor die feestyd deur die hele land oop wees en sal ‘n veiliger vakansie waarborg.