Gauteng-regering wanbestee R1,6 miljard

Die DA in Gauteng sê die provinsiale regering het ongemagtigde uitgawes van 1,6 miljard Suid-Afrikaanse rand aangegaan wat ‘n bykomende finansiële las op die provinsie se inwoners plaas en dienslewering belemmer. Die DA-woordvoerder Adriana Randall sê ongemagtigde uitgawes kom voor wanneer geld betaal word vir goedere en dienste waarvoor daar aanvanklik nie begroot is nie: