Gauteng-regering moet sê oor e-Tol

Die DA in Gauteng sê dit is hoog tyd vir die vervoerminister, Fikile Mbalula, en die premier, David Makhura, om vir eens en vir altyd oop kaarte te speel oor die toekoms van e-Tol in Gauteng. Sanral het aangekondig nuwe tenders word aangevra vir nuwe kontrakteurs om die e-Tolstelsel in Gauteng te bestuur. ʼn Woordvoerder van die DA, Fred Nel, sê volgens die tenderdokument word ʼn kontrakteur benodig om vir die vogende ses tot agt jaar die ooppad-tolstelsel in die provinsie te bestuur: