Gauteng ervaar toename in Covid-gevalle

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het die publiek gewaarsku teen ‘n styging in Covid-19-besmettings, veral in Gauteng. Die mediese spesialis van openbare gesondheid aan die Wits Universiteit, Harsha Somaro, sê ten spyte van die styging in getalle, is die gevalle minder ernstig as die Omikron sub-variante en ‘n groter getal toetse is in Gauteng gedoen. Sy sê die onlangse toename in die aantal gevalle kan ook te doen hê met die onlangse skoolvakansie aan die begin van verlede maand: