FW sê jammer in sy laaste boodskap

Die FW de Klerk-stigting het die wyle oudpresident se laaste video boodskap, waar hy om verskoning vra vir apartheid, vrygestel. De Klerk is Donderdag op die ouderdom van 85 oorlede na ‘n lang stryd teen kanker.

Intussen het President Cyril Ramaphosa De Klerk, vir sy leierskap geloof. Hy beskryf De Klerk as ‘n toegewyde Suid-Afrikaner wat die demokratiese grondwetlike bedeling omhels het en die langtermyntoekoms van die land bo eng politieke belange geplaas het: