Freddy en die reën… so lyk die voorspelling

Freddy is besig om met Namibië se weerpatrone en reën te mors. Hy het effe versterk en sal teen Saterdag weer Mosambiek bereik. Namibië kort dringend reën maar, daar is goeie nuus. Richard Nashikaku van die Windhoek weerkantoor het die besonderhede.