Fopnuus bly ‘n uitdaging

Die verspreiding van fopnuus is ‘n groot uitdaging in die land en neem drasties toe. Terwyl Namibiese leerders nog op vakansie is, is ‘n boodskap op sosiale media versprei dat skole later sal open. Die fopnuus is onmiddellik deur die onderwysministerie in die kiem gesmoor. Kosmos 94.1 Nuus het met die redakteur van die Namibian Sun, Toivo Ndjebela, geepraat oor hoe ‘n persoon fopnuus kan indentifiseer.

Hy het bygevoeg dat daar geen wet in Namibië om outeurs van fopnuus aan te kla nie.