Fishrot: ‘Geldwassery? Nie ek nie!’

Die borgaansoek van die Fishrot-beskudigde Ricardo Gustavo duur vandag voort voor regter Herman Oosthuizen. Gustavo word daarvan beskuldig dat hy miljoene ingewin het as direkteur van Nengomar Pesca in die Fishrot-omkoopskandaal. Hy ontken dat hy enigsins betrokke was by enige vorm van geldwassery.