Europese toer baie goeie voorbereiding vir die Bokke – Rassie

Die Springbokke het steeds geen oorwinning op hulle November-toer behaal nie, met twee naelskraapse nederlae teen Ierland en Frankryk. Afrigter Jacques Nienaber het vier veranderings en twee posisionele skuiwe aangekondig aan die span wat Saterdag in Genua teen Italië speel. SA Rugby se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus, sê die toer is uitstekende voorbereiding vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk: