EU brei sankies teen Belarus uit

Die Europese Unie het sy sanksies teen Belarus uitgebrei. Volgens internasionale media het die EU Alexander Lukashenko se regime beskuldig dat hy ‘n tweeledige stryd teen die Unie voer. Mense wat desperaat is om die EU binne te kom, word toegelaat om van die Midde-Ooste na Minsk te vlieg en vandaar oor die Poolse grens te gaan. Lukashenko is vasbeslote om teen die sanksies op te tree. Josep Borrell van die EU sê die Belavia-lugdiens van Belarus gaan deur die sankies geraak word: