Etosha-brand onder beheer

Die Etosha-brand is onder beheer al is meer as 3 000 vierkante kilometer verwoes. Volgens die ministerie van die omgewing se woordvoerder Romeo Muyunda, is daar geen vrektes van diere tot dusver aangeteken nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.