Eskom-werknemers veilig na gyselaarsdrama

Werknemers van Eskom wat deur gemeenskapslede van Morula View net Noord van Tshwane gyselaar gehou is, is deur owerhede vrygelaat. Die gemeenskapslede eis volgens berigte ‘n nuwe substasie na talle kragonderbrekings. Amanda Qithi, Eskom se woordvoerder in Gauteng het met die media gepraat.