Eskom verlaag beurtkrag na fase 4

Eskom het beurtkrag tot fase 4 verlaag. Fase 5 sal nie meer ingestel word soos die nutsdiens vroeër gesê het nie. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, verduidelik Eskom kon daarin slaag om van die opwekkings-eenhede te herstel.