Eskom lê nuwe plan aan Nersa voor

Eskom het ‘n aansoek vir die herstrukturering van sy tariewe vir oorweging by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ingedien met die oog op implementering vanaf 1 April 2023. Dit is ‘n hersiening van die plan wat Eskom in 2020 aan NERSA voorgelê het en neem die jongste verwikkelinge in elektrisiteitvoorsiening in ag. Eskom se korporatiewe spesialis vir kleinhandelpryse, Shirley Salvodi, sê die kragvoorsienier het in 2012 laas sy tariefstrukture hersien: