Eskom-krisis: Hangala meen Kudu moes al lankal ontwikkel gewees het

Die voormalige hoof uitvoerende beampte van NamPower, dr. Leake Hangala het sy kommer uitgespreek oor die stand van sake by Eskom in die buurland. Tot op hede is die Kudu-gasveld nie ontwikkel nie omdat daar geen koper is vir die elektrisiteit wat opgewek kan word nie. Maar, nou moet ‘n moontlike groentwaterstof projek in die verre-Suide, is daar weer sprake dat vir gasveld ontwikkel moet word. Hangala is van mening dat Kudu ook aan Suid-Afrika, wat homself in ‘n penarie bevind, krag kan voorsien. Hy sê dit tyd is nou.