Eskom-kaping: Zuma het nie alleen aanstellings gemaak nie

‘n Regskenner in Suid-Afrika, Mpumelelo Zikalala, sê die aanstelling van ministers en sekere raadslede was nie op die uitsluitlike diskresie van oudpresident Jacob Zuma nie. Hy het gereageer op die vrystelling van die vierde deel van die staatskapingsverslag, wat die voormalige president by die kaping van Eskom betrek. Zikalala sê Zuma het nie alleen sekere aanstellingsbesluite geneem nie: