Esau oor e-pos van James Hatuikulipi in hof gevra

Die Fishrot-beskuldigde en voormalige Namibiese minister van visserye en mariene hulpbronne Bernhardt Esau se borgtogaansoek duur vandag voort regter David Munsu in die Windhoekse hoërhoof. Tydens Esau se ondervraging het sy prokureur Florian Beukes van Metcalfe Beukes ‘n vraag aan hom gevra oor ‘n e-pos van James Hatuikulipi wat lui dat Esau ‘n nalatenskap en verandering in die sektor wil nalaat.

Esau antwoord dat hy daardie spesifieke tyd van verwysing gefokus was op sy familie.