Erongo gaan die feesseisoen kook!

Die Erongo-streek sien uit na ‘n besige en suksesvolle feestyd, veral omdat talle besighede staat maak op toerisme. Die streeksgoewerneur Neville Andre sê inwoners is opgewonde, veral omdat dit verlede jaar so stil was.