Erindi-brand onder beheer

Volgens berigte is die vuur in die gebied van Erindi op die oomblik redelik onder beheer. Fritz Kaufmann, wat reeds ‘n paar dae sukkel met brande in die gebied van Nina waar hy grond besit, is ook op die toneel by Erindi. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.