Equal Rights Namibia hou môre-middag ‘n mediakonferensie

Equal Rights Namibia gaan twaalf uur môre-middag ‘n mediakonferensie by die Huis van Demokrasie hou oor onder andere die Namibiese ministerie van binnelandse sake se appèl teen Lühl-Delgado-saak. Die stigter van Equal Rights Namibia, Omar van Reenen.