Enoch se begroting: somber prentjie van skuld

‘n Landbou-ekonoom van Agri SA, Kulani Siweya, sê môre se mediumtermyn begrotingsraamwerk deur die nuwe minister van finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting deur twee hooftemas gekenmerk word. Die eerste is dat fiskale agteruitgang gestuit is deur beter kommoditeitspryse wat inkomste verhoog het. Die tweede tema is moontlik ‘n somber prentjie van skuld. Siweya waarsku dat daar op die langtermyn-plan gefokus moet word, veral as die vele strukturele uitdagings in ag geneem word: