Enoch se begroting sal kyk na armoede

Ekonome by FNB in Suid-Afrika verwag nie die buurland se minister van finansies, Enoch Godongwana, gaan van die huidige fiskale konsolidasie-pad in vandag se middeltermyn-begroting in die Parlement afwyk nie. Die begroting gaan eerder fokus op die vordering met kritieke beleidsoorwegings soos die Openbare Verkryging en die implementering van die zero-gebaseerde begrotingsraamwerk. ‘n Senior ekonoom van FNB, Sphamandla Mkhwanazi, sê die begroting gaan heel waarskynlik ook fokus op maatreëls vir die uitwissing van armoede: