Energie-aanpassings verwelkom in SA

‘n Produsent van hernubare energie, Scatec South Africa, het president Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die wysiging van Bylae 2 van die Wet op Elektrisiteitsregulering verwelkom en sê die bedryf wag al baie lank vir die besluit. Die gewysigde regulasie bepaal dat opwekkingsprojekte van tot 100 megawatt nie ‘n lisensie van die elektrisiteitsreguleerder, Nersa, benodig nie, hetsy dit aan die netwerk gekoppel is of nié. Jan Fourie van Scatec sê dié stap sal drie belangrike punte bereik: