Elon Musk is Time se Persoon van die Jaar

Die Suid-Afrikaans-gebore uitvoerende hoof van Tesla en SpaceX, Elon Musk, sê die doelwit was nog altyd om die lewe multi-planetêr te maak en die mensdom in staat te stel om ‘n ruimtevarende beskawing te word. Musk is aangewys as Time Magazine se Persoon van die Jaar. Die hoofredakteur van Time Magazine, Edward Felsenthal, sê Musk het vanjaar nie net na vore gekom as een van die wêreld se rykste persoon nie, maar dalk ook as die rykste voorbeeld van ‘n massiewe verskuiwing in die samelewing. Musk sê daar is baie mense in die wêreld wat hy bewonder: