Elke hond kry sy dag, of het ‘n lekker dag?

Istanboel het ‘n nuwe pendelaar. Boji, voormalig ‘n straathond, is nou sekerlik die bekendste inwoner en pendelaar in die Turkse stad met meer as 50 000 volgelinge op sy sosiale media platforms. Yanna Smith berig.