Ekonoom verduidelik impak van verbod op Russiese olie

Na Rusland se inval in die Oekraïne, het internasionale gemeenskappe gereageer met verskillende maatreëls en sanksies. Die jongste is Amerikaanse President Joe Biden wat gisteraand aangekondig het dat die VSA ‘n verbod plaas op alle invoere van Russiese olie, gas en energie. Die Verenigde Koninkryk gaan ook Russiese olie-invoere oor die komende jaar uitfaseer en die Europese Unie gaan Russiese gas-invoere met byna 80 persent dié jaar verminder. Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus wat dit beteken.

Roodt voeg by wat die impak op Rusland gaan wees.