Ekonoom verduidelik impak van monetisering

High Economic Intelligence het ‘n ekonomiese gesprek onder die tema, “Economics of Demographics and Inflation” aangebied. Volgens Salomo Hei, ‘n ekonoom en besturende direkteur van Hight Economic Intelligence, is daar ‘n skuif na monetisering wat ‘n groot komponent van inflasie is en deur krediet aangedryf word. Hei verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.