Ekonoom sê oor Woensdag se repokoers

Alle oë is Woensdag op die Bank van Namibië wanneer die bank terugkoopkoers aangekondig sal word. Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank het sy koers met 75 basispunte opgestoot en Namibië moet in lyn wees met die buurland se repokoers. Die plaaslike ekonoom, Salomo Hei van High Economic Intelligence sê dié aankondiging sal dalk nie so hoog wees nie maar, daar sal nog een voor die einde van die jaar kom.

En die impak op die verbruiker wat reeds onder erge druk is?