Ekonoom sê oor regshulp vir mosiehof-sake

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat die Namibiese ministerie van justisie regshulp vir lede van die publiek wat verstekvonnisse in die gesig staar as gevolg van agterstallige huislenings, oorweeg. Daar word ook gekyk om die periode van 14 dae om verdediging aan te kondig verleng word tot 21 dae. Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence het sy mening so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.