Ekonoom sê oor brandstofprys vir September

Daar is voorspellings vir ‘n verlaging van amper 3 Suid-Afrikaanse rand per liter petrol en diesel, in September in die buurland. Die brandstofprys is op die oomblik op rekordhoogtes wat ‘n daadwerklike impak op inflasie het. Kosmos 94.1 Nuus het met die stigter van High Economic Intelligence Salomo Hei gepraat oor wat Namibiërs moontlik in September kan verwag.