Ekonoom sê oor beleidsaanpassings met olie-ontdekking

Reaksie word ontvang op menings van kenners dat die amper 13 miljard vate ru-olie wat aflandig in die Suide gemaak is, sal veroorsaak dat beleidsaanpassings en hervorming gemaak moet word. Daar word beraam dat BBP-groei teen 2050 kan verdubbel met die regering wat ongeveer 40 miljard Amerikaanse dollar daaruit sal verdien. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad het sy mening so verwoord…

Hy het meer besonderhede gedeel oor presies wat hervorming moet aanspreek…