Ekonoom: SA rand daal weens politieke onstabiliteit oor Ramaphosa-gerugte

‘n Bekende ekonoom in die buurland het sy reaksie gegee oor die Suid-Afrikaanse rand wat vandag baie skerp tot byna 18 rand teen die Amerikaanse dollar verswak het na gerugte die dat President Cyril Ramaphosa dalk gaan bedank. Die rand het oornag verswak na die uitreiking van die voorlopige Phala Phala-verslag. Intussen is die aandeelprys van veral banke en kleinhandelaars gelooi te midde van politieke onstabiliteit as Ramaphosa sou bedank. Die rand was tot voor dié krisis relatief sterk. Dawie Klopper, ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom gesels met Kosmos 94.1 Nuus…