Ekonomiese kenner: Spaarkultuur is nie so eenvoudig

‘n Namibiese ekonomiese kenner het gereageer op die buurland se gebrek aan ‘n spaarkultuur. Suid-Afrika het ‘n lae spaarkoers van ongeveer 15 persent, vergeleke met die gemiddeld in die res van die wêreld van meer as 25 persent. Mense behoort hierdie tyd van die jaar opsies te oorweeg om hulle geld weg te sit, maar dr. Omu Kakujaha-Matundu van die departement ekonomie aan die Universiteit van Namibië, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dit is nie so eenvoudig in Namibië met sy hoë werkloosheidsyfer nie.

Kakujaha-Matundu deel ook wat die oplossing is…